|
Lever En Perzikenbroodje
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Voorgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 250 g ontbytspek -
1 ui, gekap -
20 g botter -
250 g hoenderlewers(kippenlever) -
250 g gemaalde beesvleis(rundergehakt) -
sout en peper na smaak -
410 g perskeskywe(perziken), gedreineer -
50 g vars broodkrummels -
20 ml fyn gekapte pietersielie -
1 eier, geklits -
4 ontbeende hoenderborshelftes (kipfilet)
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Voorverhit die oond tot 180? C en smeer ?n broodpannetjie en voer dit uit met die spekvleis, hou die wat oorbly. Braai die ui in die botter tot sag en laat afkoel.
Meng die hoenderlewers en oorblywende spek met die ui en maal dit saam in ?n voedselverwerker. Voeg die maalvleis by en geur met die sout en peper.
Kap die perskeskywe in stukkies en voeg dit by die maalvleismengsel.
Voeg ook die broodkrummels, pietersielie en eier by.
Meng alles saam met ?n groot vurk. Skep die helfte van die vleismengsel in die bereide pan. Sny die hoendervleis in stukkies en plaas dit bo-oor die vleismengsel.
Skep die oorblywende vleismengsel bo-op.
Bak die broodjie 1 uur lank of tot gaar. Laat afkoel en plaas liefs ?n rukkie in die vrieskas voor dit gesny word.
|
|
|